Wie is die Antichriste

Wie is die Antichriste

TEKS: 1Joh2:22-23

‘Wie is die leuenaar anders as hy wat nie wil erken dat Jesus werklik die Christus is nie?  Hý is die antichris, hy wat nie die Vader en die Seun wil erken nie.  Wie nie die Seun erken nie, verwerp ook die Vader; wie die Seun erken, erken ook die Vader.”

DAGSTUKKIE:  

Ons lees baie in die Bybel van die antichriste en daar is nie baie duidelik beskrywing van wie of wat dit is nie.  Die antwoord is eenvoudig.  ‘n Antichris is iemand wat nie vir Jesus as God  en ook as Seun van God erken nie. Verder verwerp hy ook die Vader as God.