Al ooit gewonder? Featured Is Christene verplig om te deel? Het jy al gesien hoe klein kindertjies met mekaar baklei oor wie se speelgoed is wie s'n? Die een wil al die speelgoed vir homself hê en wil nie sy speelgoed met die ander kind deel nie... Mamma of Pappa moet dan in tree en mooi verduidelik dat
Wat Jy Waar Kry Featured Beproewings is mos lekker! Ek dink daar is min mense wat werklik uitsien na beproewings, maar ek glo dat ons as Kinders van die Here nie moet bang wees vir beproewings nie.
Dagstukkie Wie is die Antichriste TEKS: 1Joh2:22-23 > ‘Wie is die leuenaar anders as hy wat nie wil erken dat Jesus werklik die Christus is nie? Hý is die antichris, hy wat nie die Vader en die Seun wil erken nie. Wie nie die Seun erken nie, verwerp ook die Vader; wie die Seun
Dagstukkie Selfs al gaan ek deur diep waters Soms voel jy dalk net depressief oor iets wat verkeerd geloop het! Of jy sien dalk al die gemors op die televisie nuus wat met jou land of die wêreld gebeur! Weet dit! God is nog altyd in beheer!
Al ooit gewonder? Featured Wat sê Jesus se uitlatings van Hom? Jesus het in sy lewe ‘n magdom verregaande uitlatings gemaak. Hy het mense geskok, kwaad gemaak, en hul lewens drasties laat verander. Wat is die rede vir dit wat Hy gedoen het? Wou Hy aansien hê? Was Hy mal? Was Hy net ‘n leuenaar, of het Hy die waarheid gepraat?
Al ooit gewonder? Wou Jesus Lazarus dood gehad het? > Nadat Hy gehoor het dat Lasarus siek is, het Hy egter nog twee dae op die plek gebly waar Hy was. (Joh 11:6) Die kort antwoord, nee... lang antwoord, wel, ja... en nee. As ek nou moet bieg, Joh 11:6 het my altyd so effens laat rondskuif
Wat Jy Waar Kry Featured Praise & Worship is Gevaarlik! Die meeste van ons het al deelgeneem aan praise & worship. Dit was lekker, né? ‘n Lewendige orkes, bekende liedere en ‘n opgeruimde atmosfeer – wat meer wil ‘n mens dan nou hê om die Here te loof en prys? Dit is immers in lyn met wat die Skrif sê oor
Dagstukkie Hy gee jou rus My en jou God en Vader is die skepper van die heelal en alles wat daar binne is! Ons hoef niks aan niemand bewys nie! Sy krag is tot in ewigheid!
Wat leer die Bybel Wat my excite van Exodus! (Deel 3) Die derde ding van Eksodus wat nogal vir my ‘n “eye-opener” was, is hoe regverdig God is. In deel een en twee het ons gekyk na hoe God Sy geduld, liefde en genade aan die Israeliete openbaar het. Dit is nie altyd lekker om hieroor te praat nie, maar regverdigheid
Die Christen Lewe Wie se huis bou jy? Soos almal weet was die Israeliete nie engeltjies nie en moes God gereeld intree om hulle na Hom toe terug te bring in gehoorsaamheid. Israel se gebrokenheid en al hulle foute gee ons egter die geleentheid om met hulle te vereenselwig. Want net soos hulle, het ons ook baie foute
Die Christen Lewe Wat van die Jode? Ons as Christene het tog so ‘n sentimentele liefde vir Israel, nê? …ons wil almal seker graag eendag Israel toe gaan en gaan kyk waar Jesus geleef het; ons wil soos Paulus in die stadion van Cesaerea staan en uitkyk oor die see… ek weet ek sal op die trappe
Wat leer die Bybel Wat my excite van Exodus! (Deel 2) In die vorige gedeelte het ons gekyk na hoe die volk van Israel in hulle geloof verswak het selfs nadat herhaaldelik Sy krag aan hulle openbaar het. Nou gaan ons kyk na hoe God se optrede tydens hierdie situasies Sy betroubare karakter weerspieël. God bly getrou aan Sy karakter God
Wat leer die Bybel Wat my excite van Eksodus! (Deel 1) Die boek van Eksodus is propvol opwindende geskiedenis en briljante wonderwerke, maar kan nogal ‘n langwindige lees wees. Die ligging is Egipte; die Here het Abraham se nageslag (die Israeliete) geseën sodat hulle sou vrugbaar wees en vermeerder. Aan die einde van Genesis immigreer Jakob (Abraham se kleinseun) en sy
Die Christen Lewe Radikaal in Christus Christenskap is radikaal. In die goeie sin, nie soos die Moslem “radicals” nie, maar radikaal in die sin van dat om Jesus te volg en Sy dissipel te wees, is radikaal. Kom ek wys jou: > Terwyl hulle op pad was, sê iemand vir Hom: “Ek sal U volg waar
Die Christen Lewe Featured 3 Kenmerke van ware liefde My ouma het die ander dag vir my gevra: “wat is liefde?” Ons was besig gewees om te gesels oor die kort briewe van Johannes (1,2 en 3 Johannes) en die klem wat Johannes op liefde sit. Ek het duidelik nie aandagtig gelees nie, want toe sy my vra
Wat Jy Waar Kry Die Rooi see het nie dadelik oopgegaan nie As jou reaksie enigsins soos myne was toe ek hierdie die eerste keer gehoor het, dan sou jy dalk vra, “wat jy waar kry?”. Die See het mos onmiddellik oop gekloof toe Moses sy staf in die see gesteek het, nie waar nie? Jy het seker iets soos hierdie in
Wat Jy Waar Kry Adam en Eva het nie regtig van 'n Appel boom geëet nie Ek hoor so baie Christene wat glo dat Adam en Eva van ‘n Appel boom geëet het, maar ongelukkig is dit nie waar nie. Dit is net ‘n mite. Dit is ‘n mite, want eintlik weet ons glad nie watter tipe boom of vrug dit was nie. Ek weet nie
Wat leer die Bybel Hoekom gebruik die Bybel beeldspraak? Ek is besig om deur die brief van Jakobus te werk en daar is menigte beelde in die brief. Een van die beelde wat die sterkste uitgebeeld word is dié van die tong. Die tipe beeldspraak in Jakobus 3:1-12 wat ons raaklees is ‘n metafoor. ‘n Metafoor, as ek
Wat leer die Bybel Die operasie Het jy al ‘n operasie ondergaan? Jy word vol naalde gedruk, op ‘n drip gesit en dan op ‘n bed met wiele in die operasie kamer in gestoot waar ‘n klomp dokters met maskers vir jou staan en wag… …in sulke oomblikke kry ek ‘n benoude gevoel! As jou operasie
Die Christen Lewe Featured Ons gedagtes bepaal ons rigting in die lewe Ons mans is lief daarvoor om te droom en ons gedagtes kan baie keer ook lekker op hol jaag. Toe ek op hoërskool was het ek hierdie een spesifieke droom gehad in klas. Wanneer die klas so bietjie vervelig geraak het, het ek by die venster uit gestaar en my
Die Christen Lewe Kan ek God lief hê sonder om alle mense lief te hê? Liefde vir mense en liefde vir God. Daar is ‘n sterk konneksie tussen die twee en dit hou direk verband met my verhouding met die Here en hoe ek mense om my hanteer. Ek dink nogals gereeld aan hoe baie mense hulself Christene of Kinders van God noem, maar hulle