Al ooit gewonder? Is Christene verplig om te deel? Het jy al gesien hoe klein kindertjies met mekaar baklei oor wie se speelgoed is wie s'n? Die een wil al die speelgoed vir homself hê en wil nie sy
Podcast WJWK 09 - Wie sit op jou troon? Na 'n onlangse preek deur Ds Johan by Tygerberg Gesinskerk met die tema, "God sit op die troon", het dit my laat dink oor wie op die troon in my
Podcast WJWK 08 - Mindless Praise & Worship (Let jy op?) Lofsang en aanbidding is 'n wonderlike manier om ons gedagtes en ons harte op die Here te rig. Dit is 'n kragtige manier om God se Naam groot te maak.
Podcast WJWK 07 - 10 Gebooie vir Social Media gebruik Wanneer dit kom by die gebruik van sosiale media, dan dink ek ons almal het al een of ander snaakse of selfs onvanpaste "post" gesien. Dit is baie keer duidelik
Wat Jy Waar Kry Beproewings is mos lekker! Ek dink daar is min mense wat werklik uitsien na beproewings, maar ek glo dat ons as Kinders van die Here nie moet bang wees vir beproewings nie.
Dagstukkie Wie is die Antichriste TEKS: 1Joh2:22-23 ‘Wie is die leuenaar anders as hy wat nie wil erken dat Jesus werklik die Christus is nie? Hý is die antichris, hy wat nie die Vader
Podcast WJWK 06 - Wat van Aborsie? Aborsie is 'n sensitiewe onderwerp wat vir party mense aan baie pyn herinner en vir ander maak dit hulle dalk warm onder die kraag. Ongelukkig is dit 'n onderwerp wat
Dagstukkie Selfs al gaan ek deur diep waters Soms voel jy dalk net depressief oor iets wat verkeerd geloop het! Of jy sien dalk al die gemors op die televisie nuus wat met jou land of die wêreld gebeur! Weet dit! God is nog altyd in beheer!
Al ooit gewonder? Wat sê Jesus se uitlatings van Hom? Jesus het in sy lewe ‘n magdom verregaande uitlatings gemaak. Hy het mense geskok, kwaad gemaak, en hul lewens drasties laat verander. Wat is die rede vir dit wat Hy
Podcast WJWK 05 - Dating, hoe vêr is te vêr? Iets wat jong mense partykeer oor wonder wanneer hulle in verhoudings is, is hoe vêr mag mens gaan in die fisiese gedeelte van die verhouding. Waar trek mens die lyn?
Podcast WJWK 04 - Konteks, konteks, konteks! Partykeer haal ons verse aan om iets te staaf, of om te verduidelik hoekom ons op 'n sekere manier glo. Ongelukkig kan ons dit baie verkeerd kry as ons die
Podcast WJWK 03 - Christene en verkiesings / regerings Hoe moet ons as Christene voel oor verkiesings? Maak dit enigsins saak? Of ons stem of nie stem nie, wat leer die Bybel vir ons omtrent regerings en presidente? Mag
Podcast WJWK 02 - Is vergifnis belangrik? “As julle ander mense hulle oortredings vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe. Maar as julle ander mense nie vergewe nie, sal julle Vader julle ook nie julle oortredings
Podcast WJWK 01 - Homoseksuele kwessies tussen die hof en die NG Kerk Die NG Kerk was die laaste ruk in die koerante gewees en het weer opslae gemaak rakende die homoseksuele kwessies binne in die NG Kerk. Die Kerk is hof toe
Al ooit gewonder? Wou Jesus Lazarus dood gehad het? Nadat Hy gehoor het dat Lasarus siek is, het Hy egter nog twee dae op die plek gebly waar Hy was. (Joh 11:6)Die kort antwoord, nee... lang antwoord,
Podcast WJWK 00 - Hello Daar! Wat Jy Waar Kry se eerste treë is gegee in die rigting van 'n potgooi met 'n kort inleiding waar ek en Alno so 'n bietjie net gesels oor wat
Wat Jy Waar Kry Praise & Worship is Gevaarlik! Die meeste van ons het al deelgeneem aan praise & worship. Dit was lekker, né? ‘n Lewendige orkes, bekende liedere en ‘n opgeruimde atmosfeer – wat meer wil ‘n mens dan
Dagstukkie Hy gee jou rus My en jou God en Vader is die skepper van die heelal en alles wat daar binne is! Ons hoef niks aan niemand bewys nie! Sy krag is tot in ewigheid!
Wat leer die Bybel Wat my excite van Exodus! (Deel 3) Die derde ding van Eksodus wat nogal vir my ‘n “eye-opener” was, is hoe regverdig God is. In deel een en twee het ons gekyk na hoe God Sy geduld,
Die Christen Lewe Wie se huis bou jy? Soos almal weet was die Israeliete nie engeltjies nie en moes God gereeld intree om hulle na Hom toe terug te bring in gehoorsaamheid. Israel se gebrokenheid en al hulle
Die Christen Lewe Wat van die Jode? Ons as Christene het tog so ‘n sentimentele liefde vir Israel, nê? …ons wil almal seker graag eendag Israel toe gaan en gaan kyk waar Jesus geleef het; ons wil
Wat leer die Bybel Wat my excite van Exodus! (Deel 2) In die vorige gedeelte het ons gekyk na hoe die volk van Israel in hulle geloof verswak het selfs nadat herhaaldelik Sy krag aan hulle openbaar het. Nou gaan ons
Wat leer die Bybel Wat my excite van Eksodus! (Deel 1) Die boek van Eksodus is propvol opwindende geskiedenis en briljante wonderwerke, maar kan nogal ‘n langwindige lees wees. Die ligging is Egipte; die Here het Abraham se nageslag (die Israeliete)
Die Christen Lewe Radikaal in Christus Christenskap is radikaal. In die goeie sin, nie soos die Moslem “radicals” nie, maar radikaal in die sin van dat om Jesus te volg en Sy dissipel te wees, is
Die Christen Lewe 3 Kenmerke van ware liefde My ouma het die ander dag vir my gevra: “wat is liefde?” Ons was besig gewees om te gesels oor die kort briewe van Johannes (1,2 en 3 Johannes)