WJWK 09 - Wie sit op jou troon?

WJWK 09 - Wie sit op jou troon?

Na 'n onlangse preek deur Ds Johan by Tygerberg Gesinskerk met die tema, "God sit op die troon", het dit my laat dink oor wie op die troon in my eie lewe sit. Ek gesels kortliks oor hierdie gedagte.