Die NG Kerk was die laaste ruk in die koerante gewees en het weer opslae gemaak rakende die homoseksuele kwessies binne in die NG Kerk.

Die Kerk is hof toe gesleep en daar is heelwat verwarring oor wat eintlik aan gaan. Ons gesels met Alno oor wat gebeur het en waarom die hof betrokke geword het. In hierdie episode gesels ons nie oor homoseksualiteit as 'n onderwerp nie, maar spesifiek oor waaroor die hofsaak gaan en wat die impak van die hofsaak is.

Luister: