WJWK 05 - Dating, hoe vêr is te vêr?

Podcast May 09, 2019

Iets wat jong mense partykeer oor wonder wanneer hulle in verhoudings is, is hoe vêr mag mens gaan in die fisiese gedeelte van die verhouding. Waar trek mens die lyn?

In hierdie kort episode gesels ons vlugtig oor wat die Bybel leer oor fisiese verhoudings, indien dit enigsins vir ons iets leer. Ons gesels ook vlugtig oor wat 'n mens as 'n maatstaf kan gebruik vir die fisiese gedeelte van verhoudings.

Luister hier:

Riaan le Roux

Among with no break lineCharl Smit, Alno Smit