Partykeer haal ons verse aan om iets te staaf, of om te verduidelik hoekom ons op 'n sekere manier glo. Ongelukkig kan ons dit baie verkeerd kry as ons die verse buite konteks aan haal.

Om iets buite konteks aan te haal kan gevaarlik wees vir 'n paar redes en dit is maklik om hierdie foute te maak as ons nie versigtig is nie. Ek gesels met Charl en Alno Smit oor die belangrikheid van konteks en ons kyk sommer na 'n paar verse wat mense geneig is om buite konteks aan te haal.

Luister hier:

Ons wil graag van jou hoor, maak asseblief kontak indien jy enige vrae of terugvoer het. Subscribe ook om kennisgewings te ontvang wanneer daar nuwe artikels of potgooie is.