Hoe moet ons as Christene voel oor verkiesings? Maak dit enigsins saak?

Of ons stem of nie stem nie, wat leer die Bybel vir ons omtrent regerings en presidente? Mag ons opstaan teen die land se regering as hulle sleg is of onbekwaam is? Ek en Chris gesels 'n bietjie oor wat God van ons verwag.

Luister hier: