“As julle ander mense hulle oortredings vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe. Maar as julle ander mense nie vergewe nie, sal julle Vader julle ook nie julle oortredings vergewe nie.” - Matt. 6:14-15

Sjoe! Wat 'n stelling. In ons tweede episode van Wat Jy Waar Kry se potgooi gesels ons oor vergifnis en oor hoekom Jesus moontlik hierdie stelling maak en ons gesels oor die implikasie van hierdie vers.

Luister gerus: