Na 'n onlangse preek deur Ds Johan by Tygerberg Gesinskerk
[https://gesinskerk.co.za/preek/god-sit-op-die-troon/] met die tema, "God sit op
die troon", het dit my laat dink oor wie op die troon in my eie lewe sit. Ek
gesels kortliks oor hierdie gedagte.