Baie welkom! Wat Jy Waar Kry se potgooi se naam is Gooi Die Pot. Dis maar net 'n mooier naam as Die Potgooi ;-)

Ons gaan potgooie maak waar ons lekker gesels oor die allerlei onderwerpe, terwyl ons 'n koppie koffie geniet.

Dus, kan ek nie besluit of die naam moet wees Gooi Die Pot nie, en of dit moet wees:

  • Gooi Die Koffie Pot
  • Gooi Koffie
  • Om 'n Koffie Pot
  • Om Die Koffie Pot
  • Of wat ookal lol.

Kom ons kyk maar wat gebeur :)