Die derde ding van Eksodus wat nogal vir my ‘n “eye-opener” was, is hoe regverdig God is. In deel een en twee het ons gekyk na hoe God Sy geduld, liefde en genade aan die Israeliete openbaar het. Dit is nie altyd lekker om hieroor te praat nie, maar regverdigheid