Aborsie is 'n sensitiewe onderwerp wat vir party mense aan baie pyn herinner en vir ander maak dit hulle dalk warm onder die kraag. Ongelukkig is dit 'n onderwerp wat ons nie kan vermy nie. Ek gesels 'n bietjie met Michelle Hattingh, wat 'n artikel onlangs vir Die Student in