Iets wat jong mense partykeer oor wonder wanneer hulle in verhoudings is, is hoe
vêr mag mens gaan in die fisiese gedeelte van die verhouding. Waar trek mens die
lyn?
In hierdie kort episode gesels ons vlugtig oor wat die Bybel leer oor fisiese
verhoudings, indien dit enigsins vir ons