Al ooit gewonder? Featured Is Christene verplig om te deel? Het jy al gesien hoe klein kindertjies met mekaar baklei oor wie se speelgoed is wie s'n? Die een wil al die speelgoed vir homself hê en wil nie sy speelgoed met die ander kind deel nie... Mamma of Pappa moet dan in tree en mooi verduidelik dat
Podcast WJWK 09 - Wie sit op jou troon? Na 'n onlangse preek deur Ds Johan by Tygerberg Gesinskerk [https://gesinskerk.co.za/preek/god-sit-op-die-troon/] met die tema, "God sit op die troon", het dit my laat dink oor wie op die troon in my eie lewe sit. Ek gesels kortliks oor hierdie gedagte.
Podcast WJWK 08 - Mindless Praise & Worship (Let jy op?) Lofsang en aanbidding is 'n wonderlike manier om ons gedagtes en ons harte op die Here te rig. Dit is 'n kragtige manier om God se Naam groot te maak. Hierdie kragtige gebaar van lofsang en aanbidding kan ook "leeg" wees, as ons nie oplet hoe
Podcast WJWK 07 - 10 Gebooie vir Social Media gebruik Wanneer dit kom by die gebruik van sosiale media, dan dink ek ons almal het al een of ander snaakse of selfs onvanpaste "post" gesien. Dit is baie keer duidelik dat mense nie mooi dink voordat hulle iets op sosiale media plaas nie. In hierdie episode gesels ek
Wat Jy Waar Kry Featured Beproewings is mos lekker! Ek dink daar is min mense wat werklik uitsien na beproewings, maar ek glo dat ons as Kinders van die Here nie moet bang wees vir beproewings nie.
Podcast WJWK 06 - Wat van Aborsie? Aborsie is 'n sensitiewe onderwerp wat vir party mense aan baie pyn herinner en vir ander maak dit hulle dalk warm onder die kraag. Ongelukkig is dit 'n onderwerp wat ons nie kan vermy nie. Ek gesels 'n bietjie met Michelle Hattingh, wat 'n artikel onlangs
Podcast WJWK 05 - Dating, hoe vêr is te vêr? Iets wat jong mense partykeer oor wonder wanneer hulle in verhoudings is, is hoe vêr mag mens gaan in die fisiese gedeelte van die verhouding. Waar trek mens die lyn? In hierdie kort episode gesels ons vlugtig oor wat die Bybel leer oor fisiese verhoudings, indien dit enigsins vir ons
Podcast WJWK 04 - Konteks, konteks, konteks! Partykeer haal ons verse aan om iets te staaf, of om te verduidelik hoekom ons op 'n sekere manier glo. Ongelukkig kan ons dit baie verkeerd kry as ons die verse buite konteks aan haal. Om iets buite konteks aan te haal kan gevaarlik wees vir 'n paar
Podcast WJWK 03 - Christene en verkiesings / regerings Hoe moet ons as Christene voel oor verkiesings? Maak dit enigsins saak? Of ons stem of nie stem nie, wat leer die Bybel vir ons omtrent regerings en presidente? Mag ons opstaan teen die land se regering as hulle sleg is of onbekwaam is? Ek en Chris gesels 'n
Podcast WJWK 02 - Is vergifnis belangrik? “As julle ander mense hulle oortredings vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe. Maar as julle ander mense nie vergewe nie, sal julle Vader julle ook nie julle oortredings vergewe nie.” - Matt. 6:14-15 Sjoe! Wat 'n stelling. In ons tweede episode van Wat Jy Waar Kry
Podcast WJWK 01 - Homoseksuele kwessies tussen die hof en die NG Kerk Die NG Kerk was die laaste ruk in die koerante gewees en het weer opslae gemaak rakende die homoseksuele kwessies binne in die NG Kerk. Die Kerk is hof toe gesleep en daar is heelwat verwarring oor wat eintlik aan gaan. Ons gesels met Alno oor wat gebeur het en
Podcast WJWK 00 - Hello Daar! Wat Jy Waar Kry se eerste treë is gegee in die rigting van 'n potgooi met 'n kort inleiding waar ek en Alno so 'n bietjie net gesels oor wat is die doel van Wat Jy Waar Kry en waar kom die idee vandaan. Gesels saam met
Dagstukkie Hy gee jou rus My en jou God en Vader is die skepper van die heelal en alles wat daar binne is! Ons hoef niks aan niemand bewys nie! Sy krag is tot in ewigheid!
Die Christen Lewe Wat van die Jode? Ons as Christene het tog so ‘n sentimentele liefde vir Israel, nê? …ons wil almal seker graag eendag Israel toe gaan en gaan kyk waar Jesus geleef het; ons wil soos Paulus in die stadion van Cesaerea staan en uitkyk oor die see… ek weet ek sal op die trappe
Die Christen Lewe Radikaal in Christus Christenskap is radikaal. In die goeie sin, nie soos die Moslem “radicals” nie, maar radikaal in die sin van dat om Jesus te volg en Sy dissipel te wees, is radikaal. Kom ek wys jou: > Terwyl hulle op pad was, sê iemand vir Hom: “Ek sal U volg waar
Die Christen Lewe Featured 3 Kenmerke van ware liefde My ouma het die ander dag vir my gevra: “wat is liefde?” Ons was besig gewees om te gesels oor die kort briewe van Johannes (1,2 en 3 Johannes) en die klem wat Johannes op liefde sit. Ek het duidelik nie aandagtig gelees nie, want toe sy my vra
Wat Jy Waar Kry Die Rooi see het nie dadelik oopgegaan nie As jou reaksie enigsins soos myne was toe ek hierdie die eerste keer gehoor het, dan sou jy dalk vra, “wat jy waar kry?”. Die See het mos onmiddellik oop gekloof toe Moses sy staf in die see gesteek het, nie waar nie? Jy het seker iets soos hierdie in
Wat Jy Waar Kry Adam en Eva het nie regtig van 'n Appel boom geëet nie Ek hoor so baie Christene wat glo dat Adam en Eva van ‘n Appel boom geëet het, maar ongelukkig is dit nie waar nie. Dit is net ‘n mite. Dit is ‘n mite, want eintlik weet ons glad nie watter tipe boom of vrug dit was nie. Ek weet nie
Wat leer die Bybel Hoekom gebruik die Bybel beeldspraak? Ek is besig om deur die brief van Jakobus te werk en daar is menigte beelde in die brief. Een van die beelde wat die sterkste uitgebeeld word is dié van die tong. Die tipe beeldspraak in Jakobus 3:1-12 wat ons raaklees is ‘n metafoor. ‘n Metafoor, as ek
Wat leer die Bybel Die operasie Het jy al ‘n operasie ondergaan? Jy word vol naalde gedruk, op ‘n drip gesit en dan op ‘n bed met wiele in die operasie kamer in gestoot waar ‘n klomp dokters met maskers vir jou staan en wag… …in sulke oomblikke kry ek ‘n benoude gevoel! As jou operasie
Die Christen Lewe Featured Ons gedagtes bepaal ons rigting in die lewe Ons mans is lief daarvoor om te droom en ons gedagtes kan baie keer ook lekker op hol jaag. Toe ek op hoërskool was het ek hierdie een spesifieke droom gehad in klas. Wanneer die klas so bietjie vervelig geraak het, het ek by die venster uit gestaar en my
Die Christen Lewe Kan ek God lief hê sonder om alle mense lief te hê? Liefde vir mense en liefde vir God. Daar is ‘n sterk konneksie tussen die twee en dit hou direk verband met my verhouding met die Here en hoe ek mense om my hanteer. Ek dink nogals gereeld aan hoe baie mense hulself Christene of Kinders van God noem, maar hulle